| Modulekode | JMO 101 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Om studente die geleentheid te bied om hul bestaande kennis van musiekteorie te ontwikkel wat ‘n vereiste is vir die musiekmodule in die daaropvolgende jaar. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App